Select Page
Wingerd dinge: Januarie/Februarie 2020

Wingerd dinge: Januarie/Februarie 2020

Oorsig oor die seisoen sover, praktyke en nuttige leesstof vir die maand. DIE SEISOEN SOVER Areas wat reën gedurende die einde van 2019 ontvang het, ervaar druk met lowerbestuursaksies, swamsiektebeheer en onkruiddruk. Droeër areas met genoegsame besproeiingswater en...
Wingerd dinge: Desember 2019

Wingerd dinge: Desember 2019

Oorsig oor die seisoen sover, praktyke en nuttige leesstof vir die maand. DIE SEISOEN SOVER Goeie reëns in areas van die kusstreek plaas druk op swamsiektebeheer, wingerd lowerbestuursaksies, sowel as onkruidbeheer. Droër areas se wingerde groei tans goed, maar...
Wingerd dinge: Januarie/Februarie 2020

Wingerd dinge: November 2019

Oorsig oor die seisoen sover, praktyke en nuttige leesstof vir die maand. SEISOEN SOVER: Areas met laer lentereënval en hoër temperature blyk om die seisoen in terme van blom met ongeveer 10 dae te vervroeg. Tans word daar heelwat insek-aktiwiteit waargeneem – monitor...
Wingerd dinge: Desember 2019

Wingerd dinge: Oktober 2019

Oorsig oor die seisoen sover, praktyke en nuttige leesstof vir die maand. SEISOEN SOVER: In gevalle waar dekgewas tussen die werksrye steeds groei, het die stand mooi bygekom en groei goed. Warm temperature gedurende begin/middel September het vinnige en oor die...
Wingerd dinge: Januarie/Februarie 2020

Wingerd dinge: September 2019

Oorsig oor die seisoen sover, praktyke en nuttige leesstof vir die maand. SEISOEN SOVER: Genoegsame koue kom vanaf Junie in die meeste streke voor. Baie goeie en welkome reën val gedurende Julie wat Wes-Kaapse damvlakke lig. Dekgewasstand ontwikkel goed, veral waar...
Wingerd dinge: Desember 2019

Wingerd dinge: Augustus 2019

Oorsig oor die seisoen sover, praktyke en nuttige leesstof vir die maand. SEISOEN SOVER • Goeie reënval het in Mei geval, en die nagte en oggende is lekker koud. • Dekgewasse kom stadig uit en kopbemesting moet aangewend word op dekgewasse wat nie optimaal groei nie....