Select Page
Wingerd dinge: Augustus 2020

Wingerd dinge: Augustus 2020

DIE SEISOEN SOVER: Reënval gedurende Julie het dam- en grondvlakke in meeste wynverbouingstreke goed aangevul. Opbou van koue eenhede is wisselvallig oor streke, alhoewel die maand van Julie goeie bydraes hiertoe gemaak het. MOET LEES ARTIKELS: Adapting trellising...
Wingerd dinge: Julie 2020

Wingerd dinge: Julie 2020

DIE SEISOEN SOVER: Goeie reënbuie, sowel as koue en sneeu, het middel Junie in meeste areas voorgekom. Hierdie klimaattendense word verwelkom om sodoende watervoorraadvlakke aan te vul en koue eenhede vir koue behoeftes van wingerde aan te samel. ONTHOU DIE MAAND: Hou...
Wingerd dinge: Augustus 2020

Wingerd dinge: Junie 2020

Oorsig oor die seisoen sover, praktyke en nuttige leesstof vir die maand. DIE SEISOEN SOVER: Lukrake reënbuie in sommige areas gedurende Mei het ʼn sigbare positiewe effek op dekgewasstand. ONTHOU DIE MAAND: Snoei:• Begin snoei volgens snoeibeplanning en nie voordat...
Wingerd dinge: Julie 2020

Wingerd dinge: Mei 2020

Oorsig oor die seisoen sover, praktyke en nuttige leesstof vir die maand. DIE SEISOEN SOVER:Reënbuie aan die begin van April skep ideale toestande vir dekgewas saadbedvoorbereiding in sekere streke. Toediening van na-oes swamspuite en besproeiing het ‘n sigbare...
Wingerd dinge: Augustus 2020

Wingerd dinge: April 2020

Oorsig oor die seisoen sover, praktyke en nuttige leesstof vir die maand. DIE SEISOEN SOVER: Variasie tussen en binne blokke word nou maklik sigbaar. Gebruik hierdie tot u voordeel deur wingerdbestuur daarby aan te pas. Areas waar relatiewe koel en winderige toestande...
Wingerd dinge: Julie 2020

Wingerd dinge: Maart 2020

Oorsig oor die seisoen sover, praktyke en nuttige leesstof vir die maand. DIE SEISOEN SOVER: Wisselvallige temperatuurveranderinge het ’n variërende effek op suikerlading, dus verander historiese kultivar- en blokrypwordingspatrone gereeld. Sporadiese swaminfeksies...