Select Page
Wingerd-dinge: April 2021

Wingerd-dinge: April 2021

DIE SEISOEN SOVER: Goeie reënbuie in sekere areas veroorsaak uitdagings met onder andere Botrytis en suurvrot. Hierdie reënbuie verlig druk van na-oes besproeiingshulpbronne. Grondtoestande ideaal vir dekgewas saadbedvoorbereiding na reëns. ONTHOU DIE MAAND:BEPLANNING...
Wingerd-dinge: Maart 2021

Wingerd-dinge: Maart 2021

DIE SEISOEN SOVER: Oor die algemeen styg temperature van gemiddeld na bogemiddeld. Hierdie styging dryf die rypwordingstempo en sommige kelders word, deur die inname van druiwe by optimale fenologiese rypheid, onder druk geplaas. Lukrake reënbuie in die kusstreek...
Wingerd-dinge: Januarie/Februarie 2021

Wingerd-dinge: Januarie/Februarie 2021

DIE SEISOEN SOVER: Aangevulde grondprofiele en warm temperature veroorsaak geil wingerdgroei in meeste areas. Poog om nodige kapasiteit aan te pas sodat die gepaste lowerbestuursaksies vir beoogde wyndoelwit toegepas kan word. Hoë swamsiekte en onkruiddruk kom veral...
Wingerd-dinge: Desember 2020

Wingerd-dinge: Desember 2020

DIE SEISOEN SOVER: Goeie reëns gedurende November, opgevolg deur warm temperature, veroorsaak ’n vinnige lootgroeitempo. Dit is krities om lowerbestuursaksies gedurende hierdie omstandighede op datum te hou. Warm temperature veroorsaak ook verhoogte insektepopulasies...
Wingerd-dinge November 2020

Wingerd-dinge November 2020

DIE SEISOEN SOVER: Oor die algemeen was bot ietwat later as vorige seisoen. Die uitbot van wingerde was meer homogeen weens genoegsame koue en sommige produsente het tydige tip-aksies toegepas om gelykheid te promoveer. Hitte gedurende Oktober het lootgroei versnel en...
Wingerd-dinge: Desember 2020

Wingerd dinge: September 2020

DIE SEISOEN SOVER: Die Kusstreek en binnelandse areas het meestal goeie reëns ontvang en damvlakke het goed na intense reënval gestyg. K oue eenheid akkumulasie varieer van een streek tot die volgende – Oranjerivier en R obertson het goeie akkumulasie ervaar, maar die...