May 1, 2022 | All, Wingerddinge / Vineyard Update
Die Wingerddinge-blad word maandeliks in die Winetech Tegnies-afdeling van WynLand-tydskrif gepubliseer en bied: ‘n Oorsig oor die seisoen sover. Wingerdpraktyke en beplanning wat in die komende maand uitgevoer moet word. Nuttige wingerdtegniese artikels van...
Sep 5, 2021 | All, Wingerddinge / Vineyard Update
DIE SEISOEN SOVER: Oor die algemeen was daar goeie koue akkumulasie gedurende die wintermaande. Hierdie tendens word meestal in vroeë wingerde se egalige botpatrone weerspieël. Dekgewasstand is wisselvallig en word dienooreenkomstig bestuur. Oor die algemeen vertoon...
Aug 1, 2021 | All, Wingerddinge / Vineyard Update
DIE SEISOEN SOVER: Snoei vorder oor die algemeen goed in meeste van die wyndruifproduserende areas. Lukrake vroeë bot word op sylote en apikale oë van lote waargeneem in gedeeltes van wingerdblokke wat gedurende die vorige seisoen uitermatige stres ervaar het....
Jul 2, 2021 | All, Wingerddinge / Vineyard Update
DIE SEISOEN SOVER: Opbou van reserwes in die wingerdstok, maar snoeiaktiwiteite het later as gewoonlik aanvang geneem. Dekgewasstand wissel na gelang van effektiwiteit van saadbedvoorbereiding, plantdatum en reënval. Kan voordelig wees om dekgewasse op die...
Jun 2, 2021 | All, Wingerddinge / Vineyard Update
DIE SEISOEN SOVER: Goeie reënbuie in sekere areas is besig om waterhulpbronne goed aan te vul. Dekgewasstand varieer na gelang van grondtemperature en reënval in die onderskeie wyndruifverbouingstreke wissel. ONTHOU DIE MAAND: Beplanning Doen algemene instandhouding...
May 2, 2021 | All, Wingerddinge / Vineyard Update
DIE SEISOEN SOVER: Oor die algemeen het blaarval op gewone tyd plaasgevind wat die opbou van reserwes bevoordeel. Daar is egter uitsonderings waar hoë swamsiektedruk vroeër blaarval veroorsaak het. ONTHOU DIE MAAND: Doen deeglike blokinspeksie vir rolblaar en merk en...