Select Page
Vinpro Snap Shot: November 2021

Vinpro Snap Shot: November 2021

Die Wes-Kaap se damvlakke was teen 25 Oktober 2021 op 83% teenoor 81% die vorige jaar. Die prys van brent ru-olie het vroeg in November na $83.55/vat gestyg, terwyl Unleaded 95 en diesel 0.05% na onderskeidelik R18.82/liter en R16.58/liter gestyg het. Die rand het...
Vinpro Snap Shot: October 2021

Vinpro Snap Shot: October 2021

Die Wes-Kaap se damvlakke was teen 27 September 2021 op 82% teenoor 79% die vorige jaar. Die prys van brent ru-olie het vroeg in Oktober na $82.25/vat gestyg, terwyl Unleaded 95 en diesel 0.05% na onderskeidelik R17.61/liter en R15.10/liter gestyg het. Die rand het...
Vinpro Snap Shot: September 2021

Vinpro Snap Shot: September 2021

Die Wes-Kaap se damvlakke was teen 30 Augustus 2021 op 81% teenoor 72% die vorige jaar. Die prys van brent ru-olie het vroeg in September na R72.09/liter gedaal, terwyl Unleaded 95 en diesel 0.05% na onderskeidelik R17.62/liter gestyg, en R14.87/liter gedaal het. Die...
Vinpro Snap Shot: August 2021

Vinpro Snap Shot: August 2021

Die Wes-Kaap se damvlakke was teen 26 Julie 2021 op 76% teenoor 60% die vorige jaar. Die prys van brent ru-olie het vroeg in Augustus na R74.37/liter gedaal, terwyl Unleaded 95 en diesel 0.05% na onderskeidelik R17.58/liter, en R15.02/liter gestyg het. Die rand het...
Vinpro Snap Shot: November 2021

Vinpro Snap Shot: July 2021

Die Wes-Kaap se damvlakke was teen 5 Julie 2021 op 68% teenoor 46% die vorige jaar. Die prys van brent ru-olie, Unleaded 95 en diesel 0.05% het vroeg in Julie gestyg na onderskeidelik $76.34/liter, R16.67/liter, en R14.47/liter. Die rand het effens verswak teenoor die...
Vinpro Snap Shot: August 2021

Vinpro Snap Shot: June 2021

Die Wes-Kaap se damvlakke was teen 24 Mei 2021 op 53% teenoor 35% die vorige jaar. Die prys van brent ru-olie en diesel 0.05% het vroeg in Junie gestyg na onderskeidelik $70.31/liter en R14.05/liter, maar Unleaded 95 het met 20c per liter gedaal na R16.41/liter. Die...