Jul 5, 2021 | All, Snap Shot
Die Wes-Kaap se damvlakke was teen 5 Julie 2021 op 68% teenoor 46% die vorige jaar. Die prys van brent ru-olie, Unleaded 95 en diesel 0.05% het vroeg in Julie gestyg na onderskeidelik $76.34/liter, R16.67/liter, en R14.47/liter. Die rand het effens verswak teenoor die...
Jun 4, 2021 | All, Snap Shot
Die Wes-Kaap se damvlakke was teen 24 Mei 2021 op 53% teenoor 35% die vorige jaar. Die prys van brent ru-olie en diesel 0.05% het vroeg in Junie gestyg na onderskeidelik $70.31/liter en R14.05/liter, maar Unleaded 95 het met 20c per liter gedaal na R16.41/liter. Die...
May 5, 2021 | All, Snap Shot
Die Wes-Kaap se damvlakke was teen 3 Mei 2021 op 48% teenoor 37% die vorige jaar. Brent ru-olie het vroeg in Mei gestyg, maar brandstofpryse het effens verlaag na R16.51/liter vir Unleaded 95 en R13.85/liter vir Diesel 0.05%. Die rand het versterk teenoor die Britse...
Apr 8, 2021 | All, Snap Shot
Die Wes-Kaap se damvlakke was teen 29 Maart 2021 op 54% teenoor 42% die vorige jaar. Brandstofpryse het skerp gestyg, terwyl die rand op 1 April 2021 op R20.24 gestaan het teen die Britse pond, R17.19 teen die Euro en R14.59 teen die VSA dollar. Plaaslike wynverkope...
Mar 3, 2021 | All, Snap Shot
Die Wes-Kaap se damvlakke was teen 15 Februarie 2021 op 60% teenoor 49% die vorige jaar. Brandstofpryse het skerp gestyg, terwyl die rand teen 1 Maart 2021 verswak het tot R21.00 teenoor die Britse pond en ietwat versterk het na R18.21 teenoor die euro en R15.08...
Jan 5, 2021 | All, Snap Shot
Die Wes-Kaap se damvlakke was teen einde Desember 2020 op 71% teenoor 56% die vorige jaar. Brandstofpryse het effens toegeneem en die rand het ietwat teenoor die pond, dollar en euro verswak. Plaaslike wynverkope het vir die 12 maande geëindig November 2020 met 21%...