Jul 4, 2019 | All, Wingerddinge / Vineyard Update
Oorsig oor die seisoen sover, praktyke en nuttige leesstof vir die maand. SEISOEN SOVER Herfs is droog en warm by tye. Blaarval is laat. Koue kom ook reeds vroeg in Mei voor. Eerste reënval eers op 20 Mei, wat in die eerste week van Junie met goeie reën opgevolg word....
Jun 1, 2019 | All, Wingerddinge / Vineyard Update
Oorsig oor die seisoen sover, praktyke en nuttige leesstof vir die maand. SEISOEN SOVER Herfsweerstoestande kom reeds vanaf middel Maart voor en hoewel dae warmer is, koel die nagte af. Weerstoestande is April tot begin Mei baie wisselend met min reën wat voorkom....
May 1, 2019 | All, Wingerddinge / Vineyard Update
Oorsig oor die seisoen sover, praktyke en nuttige leesstof vir die maand. SEISOEN SOVER Februarie was normale weerstoestande – warm, droog en hittegolfperiodes by tye. Reënbuie kom vanaf einde Februarie voor en nagte was daarna koeler. Maart-maand was koel en ideaal...
Apr 2, 2019 | All, Wingerddinge / Vineyard Update
Oorsig oor die seisoen sover, praktyke en nuttige leesstof vir die maand. SEISOEN SOVER: Na ’n koel en gematigde Januarie, was Februarie baie normaal met ’n paar warm periodes. Teen die begin van Maart het die herfsweer met veral koeler nagte ingetree. Wydverspreide...
Mar 1, 2019 | All, Wingerddinge / Vineyard Update
Oorsig oor die seisoen sover, praktyke en nuttige leesstof vir die maand. SEISOEN SOVER: Januarie se gematigde weerstoestande met slegs een warm periode is baie bevorderlik vir kwaliteit. Vroeë druifontledings reflekteer die ongelyke bot; blom en korrelgroei wat ’n...
Feb 6, 2019 | All, Wingerddinge / Vineyard Update
Oorsig oor die seisoen sover, praktyke en nuttige leesstof vir die maand. SEISOEN SOVER: Na baie wind in Oktober en November, verander klimaat in Desember na baie gematigde weerstoestande. Gereelde reënbuie in November en Desember in Kusstreek verhoog swamdruk en...