Jun 1, 2018 | All, Wingerddinge / Vineyard Update
Oorsig oor die seisoen sover, praktyke en nuttige leesstof vir die maand. SEISOEN SOVER: In April, asook begin Mei, val welkome reën in Kusstreke, maar nie genoeg om afloop te gee nie. Blare begin reeds vroeg herfskleure toon en blaarval begin vroeg, veral by wingerde...
May 1, 2018 | All, Wingerddinge / Vineyard Update
Oorsig oor die seisoen sover, praktyke en nuttige leesstof vir die maand. SEISOEN SOVER: Na ’n ongekende droë, warm somer begin temperature koeler raak van begin Maart. Blare begin reeds vroeg vergeel en val wat ideale rypwordings- en parstoestande vir die later...
Apr 1, 2018 | Wingerddinge / Vineyard Update
Oorsig oor die seisoen sover, praktyke en nuttige leesstof vir die maand. SEISOEN SOVER: Januarie en Februarie het sonder enige reën verbygegaan en wingerde het simptome van die droogte en watertekorte reeds vroeg in seisoen begin wys. Die seisoen is 7 – 14 dae...
Mar 1, 2018 | Wingerddinge / Vineyard Update
Oorsig oor die seisoen sover, praktyke en nuttige leesstof vir die maand. SEISOEN SOVER: Die droë warm weerstoestande van Desember en Januarie duur voort tot in Februarie. Met hierdie weerstoestande en die tekort aan water, begin baie wingerde swaar kry en...
Feb 1, 2018 | Wingerddinge / Vineyard Update
Oorsig oor die seisoen sover, praktyke en nuttige leesstof vir die maand. SEISOEN SOVER: Erge hitte, asook sterk suidoostewinde, kom in die hele Desember tot middel Januarie voor met geen noemenswaardige reën nie. Wingerde groei oor die algemeen goed, maar ongelyke...