May 8, 2018 | All, News
Wyndruifprodusente en kelders in Suid-Afrika is positief oor die gehalte van wyne uit die 2018-oes, ondanks uitdagende toestande wat tot een van die kleinste oeste in meer as ʼn dekade gelei het. Volgens die wynbedryfliggaam Vinpro is die 2018-oes, wat op 1 220 920 ton...
May 5, 2018 | All, News
Die Suid-Afrikaanse wynbedryf beskou transformasie en die ontwikkeling van mense as sleutelvereistes ten einde ’n sterk, volhoubare toekoms te verseker en het riglyne in plek om die uitkomste hiervan te meet. READ THE ENGLISH VERSION: Wine industry grows...
May 5, 2018 | News
The South African wine industry views transformation and the development of people as key imperatives to ensure a strong, sustainable future, and has put measurements in place to verify the fruits of this vision. Over the past decade, industry bodies have initiated...
Mar 1, 2018 | News
Maak seker jy volg hierdie wenke in Maart om ‘n gesonde wingerd te verseker: Hou vol met ’n goeie rypheidsmonitering op die laat kultivars. Siektebeheer na-oes is belangrik vir gesonder blare en reserwe opbouing, mits blare nog aktief is. Moenie vergeet van...