Vinpro bied AWARE-werksessies aan
Is jy daarvan bewus dat AWARE (Assosiasie vir Alkoholverantwoordelikheid en Opleiding) pas ʼn Kommunikasiekode geloods het? Dit behels meer as net om die AWARE-logo op jou webblad te plaas. Vind meer uit oor die beweegrede agter AWARE se selfreguleringsbenadering en...
Adapt, nurture, grow – Vinpro Jaarverslag / Annual Report 2018
Die Vinpro Jaarvergadering word 14 November 2018 te Vinpro Paarl gehou. Die Vinpro Jaarverslag vir die 2017/18 finansiële jaar is pas aan lede uitgepos en beklemtoon die belangrikheid daarvan dat wynbesighede voortdurend aanpas om ʼn volhoubare bron van inkomste te...
Vinpro presents AWARE workshops
Did you know that AWARE (Association for Alcohol Responsibility and Education) just launched a Communication Code? This entails more than just placing the AWARE logo on your website. Find out more about the motivation behind AWARE’s self-regulation approach and the...
Berei wingerde voor vir 2019-oes
Wyndruifprodusente kan nuwe tegnologie en navorsing inspan om hul grond en waterverbruik meer noukeurig te meet en bestuur, en hul wingerde só beter voorberei vir die 2019-oes na een van die ergste droogtes in bykans ʼn eeu. READ IN ENGLISH: Prepare vines for the 2019...