Select Page
Wyndruifwingerde op herstelpad na droogte knel

Wyndruifwingerde op herstelpad na droogte knel

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf verwag op hierdie vroeë stadium dat die 2019-wyndruifoes in die meeste streke na normale vlakke kan terugkeer te danke aan goeie reënval kort op die hakke van ʼn drie jaar lange droogte. Die Klein Karoo beleef egter steeds ʼn ernstige...
Vinpro bied AWARE-werksessies aan

Vinpro bied AWARE-werksessies aan

Is jy daarvan bewus dat AWARE (Assosiasie vir Alkoholverantwoordelikheid en Opleiding) pas ʼn Kommunikasiekode geloods het? Dit behels meer as net om die AWARE-logo op jou webblad te plaas. Vind meer uit oor die beweegrede agter AWARE se selfreguleringsbenadering en...
Vinpro presents AWARE workshops

Vinpro presents AWARE workshops

Did you know that AWARE (Association for Alcohol Responsibility and Education) just launched a Communication Code? This entails more than just placing the AWARE logo on your website. Find out more about the motivation behind AWARE’s self-regulation approach and the...
Berei wingerde voor vir 2019-oes

Berei wingerde voor vir 2019-oes

Wyndruifprodusente kan nuwe tegnologie en navorsing inspan om hul grond en waterverbruik meer noukeurig te meet en bestuur, en hul wingerde só beter voorberei vir die 2019-oes na een van die ergste droogtes in bykans ʼn eeu. READ IN ENGLISH: Prepare vines for the 2019...